Skip to content

N1 naby Kremetart-tolhek in Limpopo weens busongeluk gesluit [KLANK]

# Die Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid in Limpopo sê die N1 Suid naby die Kremetart-tolplaza in die Hartley-gebied is tans gesluit weens ‘n busongeluk. Die departement se woordvoerder, Mashudu Mabata, sê voorlopige verslae dui aan die bestuurder het beheer verloor en die voertuig het omgeslaan. Sy sê onbevestigde beserings is aangemeld, maar geen sterftes is tans bevestig nie:

ENG MabataONBusAccident