# ‘n Multi-dissiplinêre span van die polisie het suksesvol ‘n ontvoerde Portugese sakeman in Westdene, Johannesburg, gered. Een verdagte, ‘n 26-jarige Zimbabwiese burger, is in hegtenis geneem. Die polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê die sakeman is Dinsdag ontvoer, kort nadat hy ‘n werknemer in Rewlatch afgelaai het. Sy sê ‘n losprys is later vir sy vrylating geëis:
Multi-dissiplinêre span red ontvoerde Portugese sakeman in Johannesburg [KLANK]
ENG AmandaonPortuguese