# MOVE South Africa het Patrick Moraka as sy burgemeesterskandidaat vir die Stad Ekurhuleni in die komende plaaslikeregeringsverkiesing aangekondig. Die party se woordvoerder, Victor Seshoka, sê hierdie stap dui op die party se gereedheid om aan die verkiesing deel te neem, met inwoners in die middelpunt van bestuur. Hy sê Moraka bring sake-ervaring, gemeenskapsnetwerke en kennis van die uitdagings waarmee Ekurhuleni se inwoners en sakeondernemings te kampe het, na die tafel:
MOVE SA kondig Patrick Moraka aan as burgemeesterskandidaat vir Ekurhuleni [KLANK]
ENG SeshokaONCandidate