# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê die stryd teen MIV/VIGS in die land sal nie in duie stort weens die onttrekking van Amerikaanse befondsing nie. Hy het ‘n opdatering gegee oor die uitwerking van die befondsing wat onttrek is, sowel as die land se reaksie daarop en die vordering wat gemaak is om dit te versag. Die minister sê slegs 7,9-miljard-rand van die 46,8-miljard-rand wat aan MIV/VIGS-befondsing toegeken is, vorm deel van die Amerikaanse president se Noodplan vir VIGS-verligting:
Motsoaledi sê onttrekking van Amerikaanse befondsing sal nie stryd teen MIV/VIGS in duie laat stort [KLANK]
ENG AarononWithdrawal