Skip to content

Motorsport: Piastri gereed vir sy terugkeer by die Singapoer Grand Prix [KLANK]

# Motorsport: Die voorloper in die F1-bestuurderskampioenskap, Oscar Piastri, sê hy het geleer uit sy foute in Baku. Die renjaer is in die eerste ronde van die Azerbeidjan Grand Prix van die baan af nadat hy dieselfde fout in die kwalifiseringsrondes gemaak het. Sy spanmaat Lando Norris het sy agterstand in die wedloop vir die bestuurderstitel tot 25 punte vernou, voor die aanvang van die Singapoer Grand Prix hierdie naweek. Piastri sê hy sal nie die foute wat hy in Baku gemaak het, herhaal nie:

ENG PiastriOnChampionship