# Motorsport: Die sesmalige MotoGP-wêreldkampioen, Marc Marquez, is opgewonde oor die naweek se Spaanse Grand Prix op sy tuisbaan in Jerez. Die jaer van Ducati Lenovo vertoon hierdie seisoen indrukwekkend en het drie van die eerste vier wedrenne gewen. Hy is voor op die punteleer – 17 punte voor sy jonger broer, Alex. Márquez het al drie keer in Jerez gewen, maar sê dis net so belangrik soos enige ander wedren en vereis deeglike voorbereiding:
Motorsport: Marc Marquez is reg om sy goeie vertoning vanjaar op sy tuisbaan voort te sit [KLANK]
ENG MarquezOnSpainRace