Skip to content

Motorsport: Hamilton opgewonde oor kans om eerste swart renjaer van Ferrari te word om in Italië te wen

# Motorsport: Die sewemalige wêreldkampioen Lewis Hamilton sê die moontlikheid om Ferrari se eerste swart Formule Een-jaer te word wat ‘n tuiswedren wen, sal uitsonderlik wees. Die Brit se hoop op ‘n oorwinning in die naweek se Italiaanse Grand Prix behoort versterk te word deur die aankoms van Ferrari se tweede enjinopgradering van die seisoen. Die voorloper in die bestuurderskampioenskap,, Kimi Antonelli van Mercedes, sal heel agter wegspring omdat hy sy kwota vir enjinonderdele oorskry het. Hamilton erken die druk is sterk op Ferrari om goed te vaar.