Skip to content

Mogotsi ontken dat hy Dumisani Khumalo teiken [KLANK]

# Die getuienisleier van die Madlanga-kommissie, Matthew Chaskalson, het sakeman Brown Mogotsi daarvan beskuldig dat hy sakeman Vusimuzi Matlala nooit ondersoek het nie en eerder die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, geteiken het. Chaskalson het aangevoer dat Mogotsi eers in Matlala belanggestel het ná ‘n polisie-klopjag waarby hy gedink het die Taakspan vir Politieke Moorde betrokke was, in die hoop om gevolglike kriminele aanklagte teen Khumalo te gebruik. Mogotsi het die bewerings ontken en gesê dit was nie die geval nie:

ENG-Chaskalson-MogotsiOnKhumalo