Skip to content

MK-party wens Qhawekazi Mazaleni, die verkose Mej. Suid-Afrika 2025 geluk [KLANK]

# Die MK-party het Qhawekazi Mazaleni gelukgewens, wat tydens die 67ste herdenking van die Mej. Suid-Afrika-kompetisie gekroon is. Hlubi Radebe van MK sê Mazaleni het dwarsdeur haar Mej. Suid-Afrika-reis die essensie van Suid-Afrikaanse vroue beliggaam en grasie, elegansie en die vermoë om die harte van mense regoor die groot nasie te verower, getoon. Sy sê die party het die eerste prinses, Luyanda Zuma en tweede prinses Karabo Mareka ook gelukgewens:

ENG HlubionMissSouthAfrica