# Die voormalige hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, het voor die Madlanga-kommissie getuig Misdaadintelligensie het die Valke nie toegang gegee tot die opsporingstoerusting wat nodig is om ontvoerings en transito-rooftogte te ondersoek nie. Lebeya sê die Valke vra reeds sedert 2018 vir toegewyde ondersteuning deur Misdaadintelligensie, maar sonder sukses. Hy sê Valke-ondersoekers moes eers hul dossiere vir goedkeuring voorlê voor die toerusting ontplooi kon word:
Misdaadintelligensie versuim om Valke van opsporingstoerusting te voorsien [KLANK]
ENG-LebeyaOnGrabbers