Skip to content

MISA waarsku stygende lewenskoste maak mediese dekking onbekostigbaar vir werkers [KLANK]

# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê die mediese hulpstelsel is onder geweldige druk namate stygende lewenskoste baie werkers dwing om hul dekking te laat vaar. Volgens die vakbond maak lone wat nie verhoog nie, hoë brandstofpryse en werkloosheid mediese hulp onbekostigbaar veral vir jongmense en lae-inkomste werkers. Phakamile Hlubi-Majola van die vereniging sê baie huishoudings word gedwing om te kies tussen gesondheidsorg en basiese behoeftes soos kos en vervoer:

ENG PhakamileOnMedicalAid