# Die Motorbedryf-personeelvereniging het Suid-Afrikaners aangemoedig om tydens sy jaarlikse “16 Dae van Aktivisme”-veldtog, 16 kilometer te stap of te draf om bewustheid oor geslagsgeweld en vrouemoord te verhoog. Die veldtog duur van 25 November tot 10 Desember en deelnemers word aangemoedig om daagliks een kilometer te stap. Phakamile Hlubi-Majola van die vereniging sê die inisiatief beoog om bewustheid in betekenisvolle optrede om te skakel en ‘n gesamentlike poging te bevorder om ‘n einde te maak aan geweld teen vroue en kinders:
MISA stuur ’n landwye stapuitdaging van stapel om geweld teen vroue te beveg [KLANK]
ENG PhakamileOnCampaign