# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, verwelkom die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte se besluit om die teen-MIV-middel Lenacapavir goed te keur. Suid-Afrika is die eerste Afrika-land wat die inspuiting goedgekeur het wat twee keer per jaar toegedien word. Lenacapavir is ‘n revolusionêre geneesmiddel wat ses maande lank beskerming bied. Motsoaledi sê die middel het die potensiaal om ernstige gapings in die huidige MIV-voorkomingsmetodes te oorbrug:
Minister Motsoaledi sê die teen-MIV-inspuiting Lenacapavir is grensverskuiwend [KLANK]
ENG MotsoalediOnLenacapavir