# Minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, sê die kern van die Padkaart vir Digitale Transformasie wat sopas deur die regering bekendgestel is, is die skepping van ’n een-persoon, een-regering, een-kontak-stelsel. Die padkaart is gegrond op die beginsels van die lewering van geïntegreerde openbare dienste op ’n veilige, betroubare en naatlose wyse. ‘n Woordvoerder van die ministerie, Kwena Moloto, sê ’n interdepartementele werkgroep sal die tegniese werk behartig wat die inisiatiewe in die padkaart sal realiseer:
Minister Malatsi sê Digitale Transformasie-padkaart sal openbare dienste meer betroubaar maak [KLANK]
ENG KwenaonDigital