Skip to content

Minister Majodina ontvang verslag oor blokkering van Letaba-dam [KLANK]

# Minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, hersien tans die bevindings van die finale verslag oor beweerde onwettige blokkering van sytakke wat die Middel-Letaba-dam voed. Die ondersoek volg op klagtes van plaasboere en plaaslike inwoners van Limpopo. Die dam is slegs agt persent vol wat huishoudings en landbou negatief beïnvloed. ‘n Woordvoerder, Cornelius Monama, sê Majodina sal binnekort optrede aankondig om wettige waterbestuur en -voorsiening in die streek te herstel:

ENG-MonamaOnWater