Skip to content

Minister Majodina herdenk Wêreldwaterdag met oorhandiging van Tuinroete-pompstasie [KLANK]

# Die minister van Water en Sanitasie Pemmy Majodina het amptelik die opgegradeerde Tuinroetedam rouwater pompstasie aan die George-munisipaliteit oorhandig. Die opgradering sluit in ‘n nuwe 800-deursnee staal-uitlaatpyp en opwekkers vir ononderbroke werking. Sy sê die projek is deel van ‘n groter 1,4-miljard-rand watersekerheid en herstellende werkeprojek om volhoubare waterverskaffing te verseker te midde van die vinnige bevolkingsgroei in George:

ENG-MajodinaOnWater