Skip to content

Minister Hlabisa doen ‘n beroep op insiasie-skole om aan vereistes te voldoen [KLANK]

# Die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het ‘n beroep op alle inisiasieskole gedoen om te verseker dat hulle behoorlik geregistreer is en voldoen aan die vereistes voor die winterinisiasieseisoen. Met die bekendstelling van die Veilige Bewusmakingsveldtog oor Gewoonteregtelike Inisiasie oor die naweek het Hlabisa gevra vir nul-sterftes, na 90 sterftes verlede jaar. Hy het beklemtoon dat alle inisiasieskole moet verseker dat die veiligheid en welstand van inisiasie-kandidate hierdie seisoen die hoogste prioriteit geniet:

ENG-HlabisaOnProtocals