# Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, sal vandag ‘n dringende besoek aan KwaZulu-Natal bring om ondersoek in te stel na die finansiële probleme wat die provinsiale Departement van Onderwys ervaar. Die departement se woordvoerder, Terence Khala, sê tydens die besoek sal die minister ‘n vergadering met premier Thamsanqa Ntuli, die LUR vir Onderwys, Siphosihle Hlomuka, die LUR vir Finansies, Francois Rodgers, en senior amptenare van die nasionale en provinsiale departemente belê:
Minister Gwarube gaan ‘n vergadering oor finansiële probleme van KZN Onderwys byeenroep [SOUND]
ENG TerenceonConvene