Skip to content

Minister Chikunga doen ‘n beroep op vryheid, waardigheid en veiligheid [KLANK]

# Die minister van Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, het opnuut ‘n visie gestel waarvolgens elke vrou en meisie in vryheid, waardigheid en sekerheid leef. Tydens vanjaar se Vrouedag-viering by die Nkowankowa-stadion in Limpopo het Chikunga die nalatenskap van die aktiviste geprys wat 69 jaar gelede na die Uniegebou opgeruk het. Hoewel daar vordering is, het die minister voortdurende uitdagings soos armoede, ongelykheid, geslagsgeweld en vrouemoord erken wat vroue regoor die land raak:

ENG-ChikungaOnWomenEconomy