Skip to content

Menseregtedag: Aktivis sê Suid-Afrikaners moet terugkyk op die regering se vooruitgang met die regte van leerders en onderwysers [KLANK]   

# Onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê, met die viering van Menseregtedag moet Suid-Afrikaners besef hoe veel die regering gedoen het om die regte van leerders en onderwysers binne die onderwyssektor te beskerm. Makaneta sê daar is geen twyfel dat die reg tot onderwys soos opgeteken in seksie 29 van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika beskerm word. Hy sê hierdie reg het selfs uitgebrei na ongedokumenteerde kinders van wettige en onwettige immigrante:

ENG HendrickonHumanRightsDay