Skip to content

Meer as 300 verdagtes in Tshwane aangekeer tydens misdaadvoorkomingsoperasies die naweek [KLANK]

# ‘n Totaal van 383 verdagtes is die naweek in Mamelodi en Silverton vir verskeie oortredings in hegtenis geneem tydens ‘n multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie. Polisiewoordvoerder, Marinda Austin, sê die verdagtes is aangekeer vir misdade wat wissel van moord, poging tot moord en aanranding tot verkragting. Sy sê ‘n totaal van 67 ongedokumenteerde buitelandse burgers word aangehou en is aan immigrasiebeamptes oorhandig vir verdere verwerking:

AFR AustinONSuspects