Skip to content

Meer as 30 Palestyne in ‘n reeks Israelse lugaanvalle in Gaza dood [KLANK]

# Minstens 33 mense, insluitend kinders, is gister dood in Israelse lugaanvalle in Gaza. Dit volg nadat eerste minister Benjamin Netanyahu die Weermag opdrag gegee het om onmiddellik verskerpte aanvalle uit te voer. Hy beskuldig Hamas van die dood van ‘n soldaat en die kamma-ontdekking van ‘n gyselaar se liggaam. Hamas veroordeel wat hy noem Israel se misdadige bombardement wat die wapenstilstands-ooreenkoms skend. ‘n Woordvoerder van die Israelse regering, David Mencer, het aan Sky News gesê hulle bly verbind tot die skietstilstand:

ENG MencerOnCeasefire