# Die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die skandale rondom die president van die ANC-vroueliga, Sisisi Tolashe, het toenemend moeilik geword vir die organisasie. Sy uitsprake kom te midde van ‘n spesiale vergadering om toekomstige leierskap te bespreek nadat Tolashe opdrag gegee is om as ‘n ANC-parlementslid en liga-president te bedank. Sy is deur die ANC se Integriteitskommissie skuldig bevind aan wangedrag. Mbalula het in Boksburg, oos van Johannesburg, bevestig dat dissiplinêre prosesse voortduur:
Mbalula sê Tolashe-skandaal word toenemend moeilik vir ANC-vroueliga [KLANK]
ENG-MbalulaOnANCWL