Skip to content

Mbalula sê RNE sal bestendig bly al dreig PA om te onttrek [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die Patriotic Alliance se dreigement om die regering van nasionale eenheid te verlaat, sal nie die koalisieregering laat wankel nie. Die PA-leier Gayton McKenzie dreig om sy party aan die koalisieregering te onttrek indien Kenny Kunene nie teen môre weer as Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir Vervoer aangestel word nie. Hy beweer burgemeester Dada Morero werk saam met die EFF om die pos aan hulle te gee. Mbalula het aan eNCA gesê hulle hanteer die PA se kommer:

ENG MbalulaOnGNU