Skip to content

Mbalula loof herbegrawe helde teen apartheid vir opofferings in die stryd vir SA se demokrasie [KLANK]

# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het die uMkhonto we Sizwe-vegters Benjamin Moloise en Abraham Mngomezulu geloof as dapper aktiviste teen apartheid wat vir demokrasie en gelykheid geveg het. Hy het dit gesê by die teraardebestelling van hul oorskot – dekades ná hul teregstelling deur die apartheidsregime – wat afsluiting vir hul families gebied het. Hy het by die plegtigheid gesê hul opofferings simboliseer die stryd om vryheid:

ENG-MbalulaOnActivists