Skip to content

Matlala beskuldig IDAC van vals bewyse teen Bheki Cele [KLANK]

# Die vermeende misdaadsindikaat-hoof Vusimusi “Cat” Matlala beskuldig die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie dat bewyse versin is om die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, te betrek in korrupsie en aan te kla. Matlala het voor die Madlanga-kommissie getuig ondersoekers het betalings aangedik en ‘n vals geskiedenis tussen hom, Cele en wyle taxibaas Mswazi Msibi geskep. Hy sê hul eerste werklike ontmoeting was in Desember 2024, nadat hy Cele voorheen op Msibi se begrafnis gesien het:

ENG-MatlalaOnCele-Msibi