Skip to content

Mashatile vertrou dat die ANC plaaslikeverkiesing sal wen [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die sukses van die komende plaaslikeregeringsverkiesing is van kritieke belang en sê hy is vol vertroue dat die ANC op 4 November as oorwinnaar sal uit die stryd tree. Mashatile het in Limpopo beklemtoon dat die party ‘n veldtog voer om te wen, nie net om deel te neem nie. Hy het die ANC se rol, saam met sy alliansievennote, in die bevordering van dienslewering en transformasie beklemtoon. Hy het ook ‘n beroep gedoen op eenheid om ekonomiese bevryding te bevorder en ‘n inklusiewe ekonomie te bou:

ENG-MashatileOnElectionsWin