# Adjunkpresident, Paul Mashatile, sê die regering werk daaraan om toegang tot skoon en veilige drinkwater vir alle huishoudings te verbeter. Die aantal huishoudings met toegang tot verbeterde waterbronne het gestyg van ongeveer 60-persent in 1994 na ongeveer 82,4-persent in 2022. Mashatile het die Nasionale Sanitasie- en Water-indaba in Midrand meegedeel dat 19-persent van die land se landelike bevolking nie toegang het tot betroubare watervoorsiening nie, en 33-persent het nie basiese sanitasiedienste nie:
Mashatile sê die regering werk daaraan om toegang tot skoon en veilige drinkwater te voorsien [KLANK]
ENG PaulonDrinkingWater