# Adjunkpresident Paul Mashatile het kommer uitgespreek oor vertragings wat keer dat die Madlanga-kommissie sy werk begin. Die kommissie moet misdadigheid, politieke inmengery en korrupsie in die strafregstelsel ondersoek. Sy sittings sou Maandag, 1 September, begin maar dis uitgestel weens vertraging in die verkryging van die nodige infrastruktuur. Mashatile sê hy glo ʼn nuwe datum sal binnekort aangekondig word: