Skip to content

Mashaba sê ActionSA verklaar oorlog teen die ineenstorting van plaaslike regering [KLANK]

# Die leier van ActionSA, Herman Mashaba, sê die party verklaar oorlog teen die ineenstorting van plaaslike regering in Suid-Afrika. Hy het gepraat tydens die bekendstelling van die party se plaaslikeregeringsverkiesingsveldtog in Johannesburg. Mashaba sê ActionSA wil ‘n einde bring aan wat hy ‘n kultuur van verskonings, korrupsie en onbevoegdheid noem, omstandighede waaronder miljoene mense meer betaal vir minder. Hy sê die party het ‘n plan om gebrekkige munisipaliteite te herstel en plaaslike regering regoor die land te verbeter:

ENG MashabaONDeclaring