# Kanada se Liberale Party, gelei deur die eerste minister Mark Carney, het die land se federale verkiesing gewen. Daar is verwag dat die Liberale meer van die 343 setels in die Parlement as die Konserwatiewe Party sou wen. Weens die geringe meerderheid is dit egter nog onseker of hy ʼn volstrekte meerderheid het, of hy op ander partye sal moet staat maak om te regeer. Carney het in sy oorwinningstoespraak gesê Kanada bevind hom nou op ʼn keerpunt in die geskiedenis waar sy ou verhouding van integrasie met Amerika verby is:
Mark Carney se Liberale Party wen Kanadese verkiesing [KLANK]
ENG CarneyOnCanada