Skip to content

Malema waarsku binnegevegte in polisie bedreig nasionale veiligheid [KLANK]

# Die EFF-leier, Julius Malema, waarsku binnegevegte tussen senior polisiebeamptes verswak Suid-Afrika se veiligheid in ‘n kritieke tyd. Hy het in die Emfuleni-munisipaliteit in Gauteng lede van die veiligheidsgroep gevra om saam te werk en vertroue te herbou. Malema sê verdeeldheid binne die Polisiediens kan geleenthede skep vir misdadigers om die land te ontwrig. Hy vra ook kalmte voor die beplande optog teen onwettige immigrasie op die 30ste:

ENG-MalemaOnPolice