# Die EFF-leier, Julius Malema, sê die party sal aanhou veg vir werkersregte regoor Suid-Afrika en verder. Malema het tydens ‘n Werkersdag-saamtrek in Marikana, Noordwes, swak lewensomstandighede naby myne gekritiseer en gepleit vir behoorlike behuising, skole, hospitale en 24-uur-klinieke. Hy sê myngemeenskappe moet voordeel trek uit plaaslike hulpbronne, verbeterde infrastruktuur, en moet waardigheid en billike lewensomstandighede vir alle werkers en gemeenskappe hê:
Malema vra vir verbeterde werksomstandighede en hulpbronbeskerming [KLANK]
ENG-MalemaOnResources