Skip to content

Malema sê DA moet presidentskap respekteer of regering verlaat [KLANK]

# Die EFF-leier Julius Malema het die DA gekritiseer vir hul ultimatum aan president Cyril Ramaphosa oor die ontslag van die adjunkminister van Handel en Nywerheid, Andrew Whitfield. Malema sê die DA moet regeringsprotokol en die presidentskap respekteer. Hy voer aan die DA se klagtes is ongeregverdig, gegewe hul keuse om ‘n koalisie met die ANC te vorm. Hy sê as die DA werklik korrupsie teenstaan, moet hulle die regering verlaat en by die opposisie aansluit:

ENG-MalemaOnDA