Skip to content

Malema beklemtoon eenheid, verwerp rassisme-bewerings [KLANK]

# EFF-leier Julius Malema sê Suid-Afrikaners is diep onderling verbind en moet nie langs rasselyne verdeel word nie. Malema het tydens die Frank Dialogue aanlyn uitsending bewerings verwerp dat die party wit boere teiken en aangevoer dat sulke narratiewe misleidend en polities gemotiveerd is. Hy het gevra vir groter insluiting van progressiewe wit Suid-Afrikaners binne die EFF en gesê die stryd is teen bevoorregting, nie individue nie:

ENG-MalemaOnRace