Skip to content

Malatsi beoog om sy posisie adjunk-federasievoorsitter te behou [KLANK]

# Die DA se minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, hoop om sy posisie as adjunkfederasievoorsitter te behou teen die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, en die Tshwane-koukusleier, Cilliers Brink. Malatsi het by die party se verkiesingskongres in Midrand gesê die party is by ’n deurbraak terwyl dit streef om teen 2029 die land se grootste party te word. Hy sê sterk, ervare leierskap en regeringsprestasie bly sleutelfaktore:

ENG-MalatsiOnDANoms