Skip to content

Makhanda-inwoners betoog teen munisipale wanadministrasie

# Die burgerlike inwonersvereniging, Concerned Makhanda Residents, sal vandag tydens ‘n betoging vra vir die verwydering van burgemeester Yandiswa en die Speaker van Makana Munisipaliteit, Mabhuti Matyumza oor wanadministrasie, korrupsie en swak dienslewering. Die optog beklemtoon tien jaar se wanfunksionering en die mislukking om konstitusionele en wetlike verpligtinge na te kom. ‘n Versoekskrif wat ingryping vra sal aan die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake oorgehandig word, en sal aandring op onmiddelike veranderinge om die dorp se krisisse aan te spreek.