# Die Madlanga-kommissie het bewerings deur die omstrede sosiale vlinder Serge Cabonge van moontlike inmenging by ‘n strafregtelike ondersoek as vals en ongegrond verwerp. Die aantygings is in ‘n stemopname onthul wat tydens die borgtogverrigtinge van die voormalige adjunkkommissaris van Polisie, Shadrack Sibiya in die Randburgse landdroshof gespeel is. Die kommissie se woordvoerder, Jeremy Michaels, sê geen kommissarisse of getuienisleiers het Cabonge ontmoet, met hom gepraat, of op enige ander wyse met hom gekommunikeer nie:
Madlanga-kommissie verwerp bewerings dat kommissarisse kontak met Serge Cabonge gehad het [KLANK]
ENG MichaelsOnPossibleInterference