Skip to content

Madlanga-kommissie laat getuienis agter geslote deure toe [KLANK]

# Die voorsitter van die Madlanga-kommissie, Mbuyiseli Madlanga, het Getuie M se aansoek goedgekeur om weens veiligheidsredes agter geslote deure te getuig. Die sakeman, wat verbind word met ‘n reuse-dwelmbeslaglegging, sê hy word agtervolg en ontvang dreigoproepe. Sy getuienis sal na verwagting beweerde bande tussen georganiseerde misdaad, dwelmsindikate, polities-verbonde mense en lede van die uitvoerende gesag blootlê. Madlanga sê dis nog nie seker wanneer die volgende openbare verhore sal plaasvind nie:

ENG-MadlangaOnWitnessM