Skip to content

Madlanga-kommissie begin met verhore agter geslote deure [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie sal vir die volgende twee weke sittings agter geslote deure hou om getuienis aan te hoor wat nie in die openbaar bekendgemaak kan word nie weens hangende ondersoeke en vertroulike materiaal. Openbare sittings sal op 9 November hervat, ná die plaaslike verkiesing op 4 November. Jeremy Michaels van die kommissie sê ‘n tweedaagse seminaar sal vandeesmaand gehou word ter voorbereiding van die finale verslag, wat na verwagting op 25 Januarie aan president Cyril Ramaphosa voorgelê sal word:

ENG MichaelsOnInCameraHearings