# Die Inkatha Vryheidsparty se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg, Mlungisi Mabaso, sê swak dienslewering en korrupsie bly groot uitdagings in die Stad. Mabaso het in Soweto gesê die stad moet die inkomste-invordering vir water, sanitasie en elektrisiteit verbeter, finansiële verliese keer en afhanklikheid van staatslenings verminder. In ‘n onderhoud met die SABC het hy gevra vir die herwinning van besette industriële terreine om beleggings te bevorder, en werk te skep om die stad se ekonomie te versterk:
Mabaso onderneem om dienslewering in Johannesburg reg te stel [KLANK]
ENG-MabasoOnServices