Skip to content

Maatskaplike Ontwikkeling sê nuwe aanlynregistrasie vir NPO’s verander die speelveld [KLANK]

# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sê die nuwe aanlyn registrasie- en moniteringstelsel vir organisasies sonder winsbejag is ‘n deurbraak in die bekamping van onwettige geldvloei. Die waarnemende woordvoerder van die departement, Sandy Godlwana, sê die bekendstelling is gemik is om bestuur, aanspreeklikheid en deursigtigheid te versterk binne ‘n sektor wat sentraal staan ​​tot Suid-Afrika se maatskaplike struktuur:

ENG SandyonNewOnline