Skip to content

LUR Diale-Tlabela veroordeel intimidasie en afpersing in die Gautengse taxibedryf [KLANK]

# Die Gautengse LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, het die intimidasie, dreigemente en afpersing binne die taxibedryf veroordeel. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê lede van die bedryf word geteiken deur individue wat vrees, dwang en onwettige invloed gebruik om hul eie belange te bevorder. Hy sê die saak is na die provinsiale taxitaakspan verwys. Hy sê alle belanghebbendes in die taxibedryf moet onmiddellik ophou met intimidasie, afpersing, dreigemente, geweld en enige ander vorm van onwettige optrede:

ENG MpyaONTaxiIndustry