Skip to content

Limpopo gereed vir groot verkeersvolumes tydens godsdiens-byeenkomste [KLANK]

# Limpopo se Departement van Vervoer sê hy is gereed om die toename in padverkeer te hanteer wanneer duisende reisigers na verwagting die naweek op die provinsie toesak vir godsdiens-byeenkomste. Wetstoepassers is reeds op strategiese punte langs hoofroetes en op brandpunte ontplooi. Dit sluit die N1, R101 en die D19 in. Die departement se woordvoerder, Dali Tshifhiwa, sê motoriste word aangeraai om na passasiers se veiligheid om te sien deur seker te maak voertuie is padwaardig en almal dra veiligheidsgordels:

ENG TshifhiwaOnRoadSafety