# Die adjunkminister in die Presidensie vir Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede, Steve Letsike, het die Parlement ingelig oor Suid-Afrika se sesde periodieke verslag oor die Konvensie oor die Uitwissing van Alle Vorme van Diskriminasie teen Vroue. Letsike het verduidelik dat die kabinet die finale verslag nog nie goedgekeur het nie. Sy het gesê die verslag toon vordering en uitdagings in die bevordering van geslagsgelykheid tussen 2015-2025, en beklemtoon die impak van Covid-19, werkloosheid en ongelykheid op vroue:
Letsike dien verslag in oor uitwissing van diskriminasie teen vroue [KLANK]
ENG-LetsikeOnReport