# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, het die oorlede anti-apartheidsaktivis Gertrude Shope as ‘n fakkeldraer van die bevrydingstryd beskou. Lesufi het tydens haar begrafnisdiens Shope beskryf as ‘n wêreldleier wat die African National Congress in verskeie hoedanighede bevorder het. Hy beklemtoon dat haar nalatenskap toekomstige geslagte sal inspireer in die voortdurende strewe na gelykheid en geregtigheid:
Lesufi loof Gertrude Shope as ‘n fakkeldraer van die bevrydingstryd [KLANK]
ENG-LesufiOnShope