Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 26 November 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA sien positiewe resultate in die afname van misdaad# Paul Mashatile betreur die toename in kinderswangerskappe# En tientalle mense word vermis nadat ’n toeristeboot aan die kus van Egipte sink Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………