Nuus 11:00
BULLETIN 26 November 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Lamola herbevestig Suid-Afrika se verbintenis tot ‘n oplossing in Palestina# Meer as 29-duisend geslagsgeweldverdagtes is binne 18 maande in hegtenis geneem# En rugby: Die Blitsbokke het duidelike doelwitte vir die nuwe seisoen # Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, […]