Nuus 07:00
BULLETIN 4 Desember 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Simelane word van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling na Menslike Nedersettings geskuif# Paul Mashatile se kantoor verduidelik ‘n geskenk wat sy vrou van Louis Liebenberg ontvang het# En die toerismesektor maak gereed vir die G20-presidentskap # President Cyril Ramaphosa het sy kabinet gewysig […]