Goeie Nuus
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 18 Februarie Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # ‘n Vryheidsfront Plus-raadslid van Ekurhuleni, Denise Janse van Rensburg, is een van die finaliste vir Mevrou Statebond Suid-Afrika 2025 en verteenwoordig Gauteng. Die kompetisie word erken vir sy filantropiese benadering om brûe tussen gemeenskappe te bou deur betekenisvolle en daadwerklike programme. Janse van Rensburg […]